Tuesday, January 23, 2007

Verjaarsdaggeskenk 21 Junie elke jaar

en ek?

ek kan kry

die kortste dag [gryp hom nou]

die langste nag [ry hom bloots]


môre het winter omgedraai

sy rug gekeer op gister se herfs

lente lê uitbundig voor

somer en son wag ook nog


en dan?

dan kom herfs alweer

om winter in te lei

seisoene loop verby


en nou?

vandag is bly

carpe diem

spesiaal


[dankie weer!]

4 comments:

Anonymous said...

Oulik, maar doen dit nou nie eintlik vir my nie. Sorry man.

Anonymous said...

4 uit 5

Anonymous said...

ek verstaan omdat ek die datums ken en vind die gedig uitstekend relevant.

Anonymous said...

'n persoon is op 'n spesiale spesifieke dag van die jaar gebore.....
and the angels are singing
see the Creator of all
God is smiling....