Monday, January 22, 2007

Uitgespoegde kersiepit

ek staan by jou
sien my
ek sit by jou
ruik my
ek kniel by jou
voel my
ek lê by jou
proe my

uitgespoegde kersiepit

3 comments:

Anonymous said...

1 uit 5

Anonymous said...

bundelhom

Anonymous said...

e-i-n-a goed omskryf, kort
en d-i-e-p