Sunday, January 21, 2007

Verslawing

morbied se sonder hoop
het rookloos om my kom hang
my af en affer en vas kom druk
tot ek hygend plat lê en snak
en na nog ‘n zol sug en gryp

hoe breek jy die mag se krag
hoe staan ek ooit weer op

3 comments:

Anonymous said...

4 uit 5

Anonymous said...

tragiese tema.mooi bondig bedig.ek het net ervaar dat ek meer hartseer sou wou voel met die lees daarvan maar iets in die gedig het my eie simpatie vervlak.ek kan dit nie verklaar nie.

Anonymous said...

as nie-rokende sal ek my liefs nie hieroor uitlaat nie, want ek het geen idee wat so verslawing regtig beteken nie......
die gedig se woordkeuses wel goed gekies, my eie gebrekkigheid het egter my nie toegelaat om rerige empatiese gevoelens hier los te lees nie.