Monday, January 22, 2007

Stop

ek is
de bliksem in
de bliksem in
de bliksem in

ek sal
my seerkry
binnehou
ek kan nie
daaroor praat

my korsie buiteom
het plek-plek
‘n moerse duik gekry
my hierbinne voos
en sat en moeg

ek moet
ek kan
nie meer

3 comments:

Anonymous said...

1 uit 5

Anonymous said...

autch !

Anonymous said...

eerlik reguit gese,seerkry maak soms stom en kwaad, die eind deel is vir my treffend, soveel teenstrydige gevoelens .....moet aangaan,kan nie meer.....(oorgegee!)platgeslaan.Goeie keuse vir die titel, want as mens geboelie word MOET mens kan se STOP......!