Friday, February 23, 2007

Afgetree in jou plek

sy sing en wals darem nog

[op jul merke]

twostep tot haar gô

[gereed]

haar bors platdruk

[gaan]

Klaradyntjie Klaradyn Klara

verloor

eerste of laaste

die wenstreep oor


2 comments:

Anonymous said...

'n mooi volbringde gedig wat gebundel behoort te word

Anonymous said...

geniet die 2 in een effek dis anders,wel gedaan. siestog die ou oumatjie