vlieg in jou Mango in
vlieg in jou malle maai!
Kulula.com se lullabye
kan verdomp gaan slaap...
ek stuur jou op 1 flippen One-time
sommer Nationwide in jou kanon!!
ek sê jou: dit SAL die laaste vlug
die laaste donnerse keertjie wees!!!
!!pardon me but i'm not yet ready to be nice!!
[geniet die reis..... ek hoop en vertrou
jou landing is aansienlik sagter as diè
ennie tuiskoms natuurlik ook ;-) ]
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
4 comments:
Neem dit tog met 'n knippie of 'n groot skoot sout, "i'm not yet ready to be nice!" (giggel)
vir die wat dink hulle ken jou kan dit sekerlik ontstel maar jy mag maar ook verlang. vir lesers van gedigte kan dit sagter en spelend op die ore val en populer wees as dit gepubliseer word.
4 uit 5
mal oor hierdie woordspeling
like dit kwaai
Post a Comment